top of page
1533071345493.jpg

Bio-Remediëring

BluePlanet Logo
Munisipaal en Industrieël

Akwakultuur en Landbou

Water Behandeling
Intensivering
Riviere, Damme
en Strandmere

BluePlanet Suid-Afrika bied baanbreker bio-remediëringformulasies aan, spesifiek ontwerp om die natuurlike en biologiese proses van die afbreek van organiese afval te verbeter.

Produkte bevat slegs natuurlik bakterieë wat met die natuur saamwerk om voordele op 'n ekonomiese, volhoubare en maklik-toepasbare manier te bied.

Ons ontwikkel en implementeer behandelings-planne in 'n vooruitdenkende benadering deur ons Bionomics-tegnologie en bio-aanvullings-produkstelsel te kombineer om die mees uitdagendste remediërings- en afvalbestuurs-vereistes wat die industrie in die gesig staar, op te los.

BluePlanet
Bionomics
Nano-belugting - Besproeiing

Slykbeheer in Plaasdamme

Grondremediëring

Reukbeheer

Ammoniak Beheer

Kompos

Bionomics SA verskaf en installeer bio-remediëringstegnologie soos Moleaer™ Nanobubble Systems en hidrokarbon-inkapselingstegnologie.

Ons tegnologie optimaliseer industriële en kommersiële waterbehandeling en omgewings-rehabilitasie, terwyl dit die bedryfskoste van rioolwaterbehandelings-aanlegte aansienlik verlaag en die ekonomie van biomassa-/ biogasfasiliteite verbeter.

Die Moleaer™-tegnologie bied 'n beste-in-hul-klas metode om hoogs aktiewe, funksionele, nanoskaal gasdeeltjies te produseer wat oppervlakspanning verminder en voordelige mikrobiologie in waterbestuur en grond bevorder.

Nanobubble

Menu

Tuis

Oor Ons

Ons Maatskappye 

Ons Sukses

Vind 'n Agent

Kontak Ons

Kantore

Vrede

1 Van Rooyen Singel, Vrede

Vereeniging

81 Barrage Weg, Vereeniging

Winterton

Wilde Perde Vlei, Winterton, R74

Kontak Ons

Vrede

+27 58 913 1020

Vereeniging

+27 16 970 8900

Winterton

+27 36 004 0014

Ons Sosiale Media

  • Facebook
  • Instagram
  • TikTok
  • Linkedin

Menu

Tuis

Die VS Agri Groep

Suksesverhale

Vind 'n Agent

Kontak Ons

Kantore

Vrede

1 Van Rooyen Singel, Vrede

Vereeniging

81 Barrage Weg, Vereeniging

Winterton

Wilde Perde Vlei, Winterton, R74

Ons Sosiale Media

  • Facebook
  • Instagram
  • TikTok
  • Linkedin

Vereeniging

+27 16 970 8900

Winterton

+27 36 004 0014

Kontak Ons

Vrede

+27 58 913 1020

© 2024 deur VS Agri (Edms) Bpk

bottom of page