Ons agente is KUNDIGES wat jou streek ken, jou seisoen verstaan, en langs jou staan wanneer dit saak maak. Hulle is die gesig van VS Agri op grondvlak: bereikbaar, betroubaar en deel van dieselfde landbougemeenskap waarin jy werk.
Of jy ‘n vraag het oor ‘n produk, advies nodig het oor jou volgende seisoen, of net wil weet wie naby jou is — jou VS Agri-agent is die eerste plek om te begin.