GEWASBESKERMING

'n Hele seisoen se moeite, belegging en hoop rus op elke gewas wat jy plant. Plae, siektes en onkruid wag nie — en die prys van swak beskerming word gemeet in opbrengs wat jy verloor en nie kan terugkry nie. Die regte oplossing, op die regte tyd toegedien, is wat 'n belowende gewas op koers hou tot by die oes.Ons lewer wetenskapsgebaseerde gewasbeskerming wat by jou gewas en jou toestande pas — gerugsteun deur mense wat die druk van jou groeiseisoen verstaan en jou help om dit voor te bly.

Gewasbeskermings produkte

 — 'n Betroubare reeks oplossings om plae, siektes en onkruid te bestuur, gekies vir Suid-Afrikaanse toestande

Produk leiding

Die regte produk is net die helfte van die antwoord. Ons help jou kies wat om toe te dien, wanneer om dit toe te dien, en hoe om die meeste uit elke spuit te kry

Spuit programme

Beplande beskerming deur jou seisoen, sodat niks jou onverhoeds betrap nie.