Bereken die prys van 'n produk op uitgestelde betaaltermyne (30–270 dae), ingesluit rente en admin fooi.
Hierdie tariewe kom van die "Rente" en "Admin" bladsye in die oorspronklike Excel-lêer. Pas gerus aan namate koerse verander – alle berekeninge onder werk hiervolgens.